Ron White

Ron White
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ronald Dee White
Geboorte 18 Desember 1956 (1956-12-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ron White (gebore 18 Desember 1956) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blue Collar Comedy Tour: The Movie (2003), Sex and the City 2 (2010), en Horrible Bosses (2011), en in die televisiereeks Roadies (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy